Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(DOWNLOAD) "Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby" by Wim van der Berg ~ Book PDF Kindle ePub Free

Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby
  • Author : Wim van der Berg
  • Release Date : January 28, 2012
  • Genre: Reference,Books,Sports & Outdoors,
  • Pages : * pages
  • Size : 615 KB

Description

Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Rugby sal enige rugbyfanatikus boei. Dié versameling feite, statistiek, aanhalings en anekdotes wissel van die komiese tot die kontroversiële en herdenk die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. Hierdie buitengewone/merkwaardige boek bevat van die mees opwindende stories oor Suid-Afrikaanse rugby, insluitende: hoe Manie Reyeneke laat was vir sy eie huweliksonthaal omdat hy eers 'n halfeindstryd vir sy klub moes gaan speel; die 90 meter-strafskop van Oostelikes; hoe die eerste Springbokke wat per vliegtuig gereis het met drie enjins oor die see gehinkepink het; hoe Kimberley 60 uur per muilwa moes reis tydens hul eerste toer na Kaapstad; hoe die Springbok Andy MacDonald met sy kaal hande 'n leeu doodgemaak het; die plettervat deur 'n toeskouer wat die Westelike Provinsie die Curriebeker gekos het; Paul Roos se weeklikse 260 km-fietsrit na Pretoria om klubrugby te speel.


PDF Books Download "Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby" Online ePub Kindle